# Vryheidspark in Pretoria het ‘n uitstalling bekendgestel wat drie dekades van Suid-Afrikaanse demokrasie en solidariteit met Nederland vier. Die uitstalling bevat oudhede uit die apartheidsera, en foto’s uit die versamelings van die Internasionale Instituut vir Maatskaplike Geskiedenis, die Suid-Afrikaanse Geskiedenis-argief en die Nelson Mandela-stigting. Die uitstalling duur tot einde Junie.
Vryheidspark stel uitstalling bekend om 30 jaar van demokrasie te vier