# Die afgetrede adjunkhoof van die Ekurhuleni Mtropolisie, Revo Spies, sê ‘n ooreenkoms tussen Medicare 24 EMS en Anubis-beskermingsdienste in 2021 is onderteken deur die EMPD se adjunkhoof, Julius Mkhwanazi. Spies het aan die Madlanga-kommissie gesê die ooreenkoms, waarvolgens privaat maatskappye toegelaat is om voertuie onder die EMPD te registreer en polisieligte te gebruik, was verkeerd. Hy sê die ooreenkoms het gevaarligte laat afgaan wat tot dissiplinêre ondersoeke gelei het:
Voormalige EMPD-adjunkhoof wys op onreëlmatige ooreenkoms met privaat maatskappye [KLANK]
ENG-SpiesOnMedicare24MOU