# Dit is vandag die Internasionale Dag vir Vroue en Meisies van Afrika-afkoms, wat hulle bydrae, prestasie en uitdagings erken. Die Verenigde Nasies sê die vroue en meisies van Afrika-herkoms verpersoonlik krag, veerkragtigheid, en onbenutte potensiaal. Pamela Coke-Hamilton van die VN sê die bemagtiging van die vroue en meisies vereis ‘n omvattende benadering gegrond in menseregte, kulturele bevestiging en inklusiewe beleidmaking:
VN sê vroue en meisies van Afrika-herkoms verpersoonlik krag en onbenutte potensiaal [KLANK]
ENG HamiltonOnWomenAfricanDescent