Skip to content

Vleisinvoerders vra vir toegang tot veilige pluimvee-markte buite Brasilië [KLANK]

# Die Vereniging van Vleis-In- en -Uitvoerders doen ‘n beroep op die regering om pluimvee-invoere uit lande wat vry van voëlgriep verklaar is, te heropen. Dit sluit Frankryk, Swede, Denemarke en België in. Invoere uit Brasilië bly opgeskort weens ‘n uitbredking in Rio Grande do Sul, maar ‘n gedeeltelike opheffing van die verbod word binnekort verwag. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Imameleng Mothebe, waarsku dat plaaslike produsente nie ten volle in die vraag kan voorsien nie, veral nie vir produkte soos pluimvee-afval en meganies ontbeende vleis nie:

 

ENG MothebeOnSafePoultry