Skip to content

Vleisinvoerders bemoedig deur vordering met hantering van bek-en-klouseer-uitbreking [KLANK]

# Die Vereniging van Vleisinvoerders en -uitvoerders sê die minister van Landbou, John Steenhuisen, erken dat die bek-en-klouseer ‘n nasionale noodsituasie is, en sê die vordering met ‘n oplossing vir die uitbreking is bemoedigend. Daar is tans 274 uitbrekings in vyf provinsies, waarvan 180 in KwaZulu-Natal is. Die uitvoerende hoof van AMIE, Imameleng Mothebe, verwelkom die minister se verkryging van bykomende entstof en die skepping van ‘n taakspan met lede uit die bedryf en die regering oor die voorkoming van dieresiektes:

ENG MothebeOnVaccines