Skip to content

Vleisbedryfvereniging vra dringende verdelingsooreenkomste om uitvoere te beskerm [KLANK]

# Die Vereniging van Vleisinvoerders en -uitvoerders sê dringende verdelingsooreenkomste is nodig om Suid-Afrika se beesvleisuitvoere tydens siekte-uitbrekings te beskerm. Die vleisbedryfvereniging sê sulke ooreenkomste met handelsvennote sal ‘n volledige uitvoerverbod voorkom wanneer siektes soos bek-en-klouseer uitbreek, met beperkings wat slegs geaffekteerde gebiede sal raak. Die vereniging se uitvoerende hoof, Imameleng Mothebe, sê sterker gesondheidsbeheer en beter samewerking tussen die regering en die bedryf is die sleutel tot die groei van die sektor:

ENG MothebeOnRegionalisation