Skip to content

Vlak 6-weerwaarskuwing vir KZN uitgereik namate gevaar van swaar reën toeneem [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, vra inwoners om waaksaam te bly nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens sy waarskuwing vir swaar reën na vlak ses verhoog het. Dit is tot môreaand van krag in eThekwini en verskeie ander kusmunisipaliteite. Woordvoerder Senzelwe Mzila sê daar is ‘n groot gevaar vir oorstromings, skade aan huise en infrastruktuur, ontwrigting van noodsaaklike dienste en gevaarlike reisomstandighede:

ENG MzilaOnLevel6