Skip to content

Vier Mexikaanse burgers onder 11 aangekeer in dwelmklopjag in Swartruggens, Noordwes [KLANK]

# Vier Mexikaanse burgers is onder elf verdagtes wat in hegtenis geneem is in ‘n groot dwelmklopjag op ‘n plaas in Swartruggens in Noordwes. Die polisie sê die intelligensie-gedrewe operasie het ‘n dwelmvervaardigingslaboratorium van etlike miljoene-rande ontdek, wat sedertdien afgetakel is. Die verdagtes sluit ook ‘n vrou in. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die arrestasies stuur ‘n sterk waarskuwing aan georganiseerde misdaadsindikate terwyl die polisie voortgaan met pogings om dwelmvervaardiging- en verspreidingsnetwerke te ontwrig:

ENG MatheOnNorthWestDrugRaid