# Die Vryheidsfront Plus versoek boere om te verseker hulle vee word ingeënt. Die waarskuwing volg ná ‘n bevestigde miltsiekte-uitbreking op Ghaap se Berg naby Douglas in die Noord-Kaap. Die siekte, waaraan wildsbokke reeds gevrek het, hou ernstige gevare in vir vee en mense. Wynand Boshoff van die VF Plus vra boere om onmiddellik op te tree om verdere verspreiding te voorkom en beide vee en mense te beskerm:
VF Plus vra boere om vee in te ent ná miltsiekte-uitbreking in Noord-Kaap [KLANK]
AFR BoshoffOnAnthrax