# Die Vryheidsfront Plus sê die landbousektor wag om te sien of die voorgestelde leierskapsverandering in die Ministerie van Landbou ‘n verbetering gaan wees. Die party sê berigte dat die voormalige DA-leier en minister van Landbou, John Steenhuisen, moontlik met Willie Aucamp vervang kan word, het die sektor in onsekerheid gedompel. Wynand Boshoff van die party sê Steenhuisen se ampstermyn het tekortkominge blootgelê met die hantering van krisisse soos die bek-en-klouseeruitbreking:
VF Plus sê landbousektor hou asem op oor leierskapsverandering [KLANK]
AFR BoshoffOnMinistryChanges