Skip to content

VF Plus sê ANC-beleid is die oorsaak van Suid-Afrika se diplomatieke en handelskrisis [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrika se diplomatieke en handelskrisis kan regstreeks toegeskryf word aan die ANC-regering se voortgesette sosialistiese beleid en mislukte buitelandse beleid. Dit volg nadat Amerika tariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoerprodukte gehef het. Jaco Mulder van die VF Plus sê die minister van Handel en Nywerheid, Parks Tau, en president Cyril Ramaphosa se onlangse verklarings dat alternatiewe markte deur die Afrika-vryhandelsooreenkoms en met die Ooste ondersoek sal word, bied min troos:

AFR JacoonANCPolicy