# COSATU se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, is vol vertroue die federasie se 15de nasionale kongres sal suksesvol by Emperors Palace in Kempton Park, Gauteng, verloop. COSATU het in September verdaag ná meningsverskille oor ‘n leierskapsverandering. Tydens die driedaagse kongres sal daar ook besin word oor komende veldtogte en die versterking van die leierskap. Hy sê die federasie is vol vertroue die byeenkoms sal sy verbintenis tot werkers en werkersklasgemeenskappe versterk:
Parks oortuig Cosatu-leierskongres sal sonder probleme verloop [KLANK]
ENG-ParksOnCongress