Skip to content

Adjunkminister Nel beskryf Caster Semenya-uitspraak as ‘n reuse-oorwinning vir geregtigheid [KLANK]

# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, beskryf die uitspraak ten gunste van die Suid-Afrikaanse Olimpiese kampioen, Caster Semenya, as ‘n reuse-oorwinning wêreldwyd vir geregtigheid, gelykheid en die regte van atlete met verskille in geslagsontwikkeling. Die Europese Hof vir Menseregte het bevind die Switserse Federale Tribunaal het nie Semenya se appèlaansoek teen diskriminerende atletiekregulasies behoorlik hanteer nie. Die departement se woordvoerder, Terrence Manase, sê die saak het wêreldwye gesprekke oor menseregte ontketen:

ENG TerrenceonCasterSemenya