# Die Brandstofbedryfvereniging van Suid-Afrika sê sy eerste Brandstofbedryf-imbizo vind op ‘n kritieke tyd vir die sektor plaas. Uitvoerende direkteur Avhapfani Tshifularo sê besprekings fokus op die bedryf se gereedheid vir die Skoon Brandstof-program wat volgende jaar in werking tree, toekomstige brandstofaanvraag, nuwe energievoertuie en die rol van biobrandstowwe in die oorgang na skoner energie. Hy verwelkom besprekings oor brandstofpryse en vloeibare petroleumgas as ‘n skoner oplossing vir kookdoeleindes:
Vereniging sê brandstof-imbizo pak energie-oorgang en voorsieningsekerheid aan [KLANK]
ENG-TshifularoOnImbizo