Skip to content

Valke lê beslag op kokaïen van ongeveer R36-miljoen in Durban-hawe [KLANK]

# Die Valke het gister in die Durban-hawe in KwaZulu-Natal beslag gelê op ongeveer 90 kilogram vermoedelike kokaïen met ‘n geraamde straatwaarde van 36-miljoen-rand. Die Valke se woordvoerder, Katlego Mogale, sê hulle het inligting ontvang oor die dwelms wat versteek was in ‘n graafmasjien wat per skip, die Neptune Ace Tokyo, uit Santos in Brasilië by die Q- en R-motorterminaal aangekom het. Sy sê met aankoms het ‘n deeglike inspeksie verdagte pakkies onthul wat versteek was in ‘n paneel wat na die enjinruimte lei:

ENG MogaleONCocaine