Skip to content

Vacheron Constantin stel ingewikkeldste polshorlosie ooit bekend [KLANK]

# Die Switserse horlosiemaker, Vacheron Constantin, se jongste skepping word beskryf as die ingewikkeldste polshorlosie wat nóg gemaak is. Die eenmalige ontwerp, Solaria, is van 18-karaat witgoud gemaak en bevat meer as 200 diamante. Dit bestaan uit een-duisend-521 afsonderlike onderdele terwyl ʼn gewone meganiese horlosie gemiddeld 130 het. Vacheron Constantin se styl- en erfenisdirekteur, Christian Selmoni, sê die horlosie het vyf funksies wat nog nooit voorheen in horlosies gebruik is nie:

ENG SelmoniOnWatch