Skip to content

UWK vereer Amy Biehl se bydrae tot Suid-Afrika se dramatiese oorskakeling [KLANK]

# Terwyl Suid-Afrika Erfenismaand vier, sê die Universiteit van Wes-Kaapland die nalatenskap van wyle Amy Biehl is steeds ‘n bron van hoop, vergifnis en jeugbemagtiging. Biehl, ‘n Amerikaanse Fulbright-beurshouer, is dood tydens politiek onluste in 1993 in Gugulethu. Robert Balfour van die universiteit sê Biehl se ouers het vergifnis gekies en die Amy-stigting geskep, wat weekliks meer as een-duisend-400 kinders en jeugdiges ondersteun deur naskoolse en vaardigheidprogramme:

ENG BalfourOnLegacy