# Kongolese vlugtelingkinders wat skole in Maitland en Parow in Kaapstad bywoon, word voortudrend afgeknou, wat gewortel is in xenofobie, rassisme en kulturele verskille. Dit is volgens ‘n studie deur die Universiteit van die Wes-Kaap se meestersgraadstudent, Adelina Nakatya Ntagerwa. Twintig ouers van tienerjarige vlugtelinge uit die oorloggeteisterde Kivu-provinsie van die Demokratiese Republiek die Kongo is ondervra. Die kaptein van UWK se Varsity-skild-rugbyspan, Romauld Nsombamanya, wat in die DRK gebore is, beskryf sy laerskoolervaring as intens:
UWK-studie onthul wrede afknouery van Kongolese vlugtelingkinders in Kaapstadse skole [KLANK]
ENG RomauldonBrutalBullying