# ʼn Onlangse studie van die Universiteit van die Wes-Kaap het bevind televisieadvertensies vir mielieprodukte in Suid-Afrika maak staat op en gebruik ideologieë uit die koloniale tydperk. Die skrywer Nandi Mhlongo sê die studie toon ʼn groot gaping in akademiese literatuur oor stapelvoedsel, veral in ʼn multikulturele konteks soos Suid-Afrika waar mielies ʼn stapelvoedsel van ʼn groot deel van die swart bevolking is. Sy sê daar is ʼn gaping in bemarking wat mielies adverteer:
UWK-studie beklemtoon maatskaplike uitwerking van mielie-bemarking in Suid-Afrika [KLANK]
ENG MhlongoOnSterotypes [vocals]