# Die Universiteit van die Wes-Kaap sê India Arie se liedjie I Am Not My Hair, het die gemeenskap se maatstaf vir skoonheid bevraagteken dat iemand se waarde of identiteit aan sy voorkoms gekoppel word. ‘n Persoon se hare verteenwoordig ook sy geskiedenis, kultuur en persoonlike identiteit. ‘n Tweedejaarstudent in Inligtingstelsels aan die UWK, Zoe Groep, sê die neiging dat al hoe meer mense hul hare in hul natuurlike vorm dra, daag uitgediende maatstawwe vir skoonheid uit:
UWK-studente dra verskeidenheid haarstyle om hul eie reis en self-uitdrukking uit te beeld [KLANK]
ENG ZoeonMyHair