#Die Universiteit van Wes-Kaapland sê graduering is nie slegs ‘n akademiese prestasie nie, maar ‘n getuienis van die krag van toeganklike, gehalte-onderwys om lewens te transformeer en studente se toekoms te vorm. Meer as vier-duisend-400 studente gaan op die komende Herfs-gradeplegtigheid hul grade ontvang. Die rektor en vise-kanselier van die universiteit, professor Robert Balfour, sê om ‘n graad te ontvang is ‘n baie persoonlike en gesamentlike mylpaal en is ‘n bewys van uithouvermoë en jare se harde werk:
UWK sê graduering is ‘n baie persoonlike en gesamentlike mylpaal [KLANK]
ENG RobertonBeginnings