Skip to content

UWK-oudstudent Anthony Timoteus hardloop met hart, hoop en geskiedenis [KLANK]

# ʼn Oudstudent van die Universiteit van die Wes-Kaap, Anthony Timoteus, sê dis spesiaal om in jong atlete te belê deur sy tegnieke en sy lewe met hulle te deel. Hy neem môre deel aan die UWK se Fast and Flat-wedloop van 10 kilometer. Timoteus, wat tans ʼn middelafstand-afrigter vir seuns van 14 tot 19 jaar by Hoërskool Stellenbosch is, sê hy kom van ʼn plek af waar niemand iets goed van hom verwag het nie:

ENG AnthonyonRuns