# ‘n Professor aan die Universiteit van die Wes-Kaap, Marichen van der Westhuizen, ondersoek sedert 2012 hoe musiek, dans, fotografie en storievertelling instrumente kan wees vir maatskaplike samehorigheid en insluiting. Sy lewer volgende week haar intree-rede wat die viering van akademiese prestasie genoem word. Van der Westhuizen sê haar opvoeding tydens apartheid in Oudtshoorn het oorgeloop van skeppenheid en kritiese bewustheid.
UWK-akademikus gebruik kuns om studente en gemeenskappe te bemagtig [KLANK]
AFR VanderWesthuisenOnArts