Skip to content

UP-student voltooi graad in Aktuariële Wetenskap op 17 jaar [KLANK]

# Mongiwa Hazel Ntuli word later vanjaar een van die Universiteit van Pretoria se jongste gegradueerdes. Sy het as 17-jarige ʼn graad in Aktuariële Wetenskap voltooi. Hazel se akademiese talente was vroeg reeds duidelik en sy is in 2022 universiteit toe nadat sy haar laer- en hoërskoolloopbane vinnig voltooi het. Hazel, wat nou met ʼn honneursgraad besig is, sê dit was ʼn moeilike maar bevredigende leerkurwe om haar stem in onbekende akademiese ruimtes te vind:

ENG MongiwaonDegree