Skip to content

UNISA benadruk belangrikheid van marienenavorsing [KLANK]

# UNISA se visekanselier, professor Puleng LenkaBula, sê marienenavorsing is noodsaaklik vir die beskerming van oseaanhulpbronne en om omgewingsuitdagings aan te pak. LenkaBula het tydens die Internasionale Konferensie oor Kus-, Mariene- en Maritieme Navorsing in Durban beklemtoon navorsing kan help om kus-erosie, stygende seevlakke en veranderinge in mariene-ekosisteme aan te spreek. Die professor het ook die noodsaaklikheid beklemtoon om volhoubare ekonomiese geleenthede te ondersteun, terwyl kusgemeenskappe by oseaanbewaring betrek word:

ENG-LenkaBulaOnMarine