# Die uitvoerende hoof van die Thabo Mbeki-stigting, Max Boqwana, waarsku voorstelle om ‘n afsonderlike nedersetting vir Afrikaners in Suid-Afrika te vestig, kan konflik aanwakker. Hy het op die African Renaissance-potgooi verwys na ‘n versoekskrif wat die Solidariteit-beweging in Februarie verlede jaar aan die Amerikaanse president, Donald Trump, voorgelê het. Boqwana waarsku afsonderlike gemeenskappe kan verdeeldheid vererger en meen die fokus moet eerder op Suid-Afrika se ekonomiese groei en ontwikkeling wees:
Uitvoerende hoof van Thabo Mbeki-stigting waarsku teen voorgestelde Afrikaner-hervestigingsplan [KLANK]
ENG-BoqwanaOnAfrikaners2