# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel die meeste dele van die land gaan hierdie naweek uiterste weer beleef. Dis weens ‘n intense weerstelsel en ‘n laedruk afsnystelsel wat die land na verwagting van Saterdag tot Maandag sal beïnvloed. Die woordvoerder van die weerdiens, André Fourie, sê ‘n geel vlak vier waarskuwing is in KwaZulu-Natal uitgereik met heftige donderstorms en swaar reën wat verwag word. Hy sê vyf provinsies, insluitend Gauteng en Mpumalanga, is onder ‘n geel waarskuwing:
Uiterse weerstoestande hierdie naweek in meeste dele van die land verwag [KLANK]
ENG FourieonSevereWeather