Skip to content

Twee mans kry lewenslank vir wrede plaasmoord in Kroonstad [KLANK]

# Die Streekhof in Kroonstad in die Vrystaat het Mandau Sejani en Daniel Mosiuwa Motaung tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op ‘n boer, Eric David Wessels. Die mans het Wessels op 24 Oktober 2020 aangeval, hom met ‘n plastieksak versmoor en besittings gesteel. Mojalefa Senokoatsane van die Nasionale Vervolgingsgesag het die uitspraak as ‘n sterk boodskap teen geweldsmisdade in landelike gemeenskappe geprys:

ENG-SenokoatsaneOnSentences