# ʼn Student aan die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Fakulteit Ekonomie en Finansies, Asiphile Mabeka, het die Klas van 2025-kanselierstoekenning ontvang. Die toekenning gaan aan studente wat volgehoue, buitengewone akademiese prestasie lewer en die hoogste slaaggemiddeld in hul onderskeie fakulteite behaal. Mabeka het haar Gevorderde Diploma in Finansiële Bestuur met onderskeiding behaal wat haar die beste presteerder in die fakulteit maak. Sy sê is geëerd om onder die enkeles te wees wat die erkenning ontvang.
TUT-student ontvang Klas van 2025-kanselierstoekenning