Skip to content

Tuinroetedistrik ontvang goue sertifikaat vir uitstekende munisipale gesondheid [KLANK]

# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit se Departement Gemeenskapsdienste het ʼn goue sertifikaat van erkenning van die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand ontvang. Die toekenning is vir tegnologiese vordering in Omgewingsgesondheids-norme en -standaarde in die huidige boekjaar. Die munisipaliteit se woordvoerder, Herman Pieters, sê die sertifikaat bevestig die owerheid as ʼn provinsiale leier in vernuwing en klimaatsreaksie-dienslewering wat munisipale gesondheid betref:

AFR PietersONGoldRecognition