# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit het inwoners en toeriste aangeraai om verspoelde paaie, laagwaterbrûe en rivieroewers te vermy terwyl swaar reën in dele van die Wes-Kaap voortduur. Drie-en-negentig inwoners van De Rust en Welgeluk is gister ontruim en na die Toekomsrus-gemeenskapsaal geneem. Die munisipaliteit se woordvoerder, Herman Pieters, sê rotsstortings is ook op die N12 naby die Chandelier-wildreservaat aangemeld:
Tuinroete-distriksmunisipaliteit reik waarskuwing uit namate swaar reën voortduur [KLANK]
AFR PietersONFlooded