# Die Stad Tshwane sê hoë waterverbruik kan veroorsaak dat die metro se voorraad selfs voor die somer kan opdroog. Vlakke in 16 hoofreservoirs verlaag terwyl die vraag perke oorskry. Die stad pomp tans 22-persent meer water as wat toelaatbaar is en verlengde wateronderbrekings mag volg as die gebruik nie afneem nie. Selby Bokaba van die metro moedig inwoners aan om water spaarsaam te gebuik om die voorraad te beskerm:
Tshwane waarsku oor watertekort terwyl verbruik vinnig toeneem [KLANK]
ENG BokabaOnHighVolume