Skip to content

Tshwane waarsku oor nog oorstromings te midde van hewige donderstorms [KLANK]

# Die Stad Tshwane se Nooddienste-departement bly op hoë gereedheidsgrondslag terwyl swaar reën, skadelike wind en hewige donderstorms tot verdere oorstromings kan lei. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ʼn geel vlak 2-waarskuwing uitgereik vir ongure weer wat van vanmiddag tot middernag verwag word. Die departement se woordvoerder, Nana Radebe-Kgiba, sê noodpersoneel het die afgelope paar dae gereageer op oorstromings in Mamelodi-Oos, Meyerspark, Nellmapius, dele van Centurion, Wilgerpark en Wonderboom:

ENG KgibaONFlooding