# Die Stad Tshwane het ‘n gids vir beleggingsaansporing bekendgestel om ondernemings en beleggers te lei en om ekonomiese groei en werkskepping te bevorder. Burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Omgewingsbeplanning, Sarah Mabotsa sê die gids plaas die kollig op finansiële en nie-finansiële aansporings, sektordata, en geleenthede. Dit volg na die Beleggingsberaad wat 86-miljard-rand in privaatsektorbeloftes verkry het, insluitend 16-miljard-rand vir 22 konstruksie-, hernubare energie-, vervoer-, toerisme-, en vervaardigingsprojekte:
Tshwane stel gids vir beleggingsaansporing bekend om die ekonomie te versterk [KLANK]
ENG-MabotsaOnToolkit