Skip to content

Tshwane sal 2025 ACCES Musiekkonferensie en -fees aanbied [KLANK]

# Tshwane sal in November die 2025 ACCES Musiekkonferensie en -fees, ’n belangrike wêreldwye geleentheid vir die musiekbedryf, aanbied. Burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die stad verwelkom die ekonomiese hupstoot wat hierdie internasionale byeenkoms meebring. Die geleentheid sal talent aan wêreldwye bedryfsleiers ten toon stel en beoog om teen 2029 sowat 80-duisend werksgeleenthede te skep wat die sleutel is tot ekonomiese herlewing en kulturele viering:

ENG-MabotsaOnFestival