Skip to content

Tshwane-beleggingsberaad verseker beleggingsbeloftes van R86-miljard [KLANK]

# Die Tshwane-beleggingsberaad het 86-miljard-rand in beloftes vir die stad verseker om by te dra tot 22 projekte in die eiendoms-, konstruksie-, motor- en infrastruktuursektore. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê ‘n teiken van 5-miljard-rand is vir die beraad gestel. Sy sê die beraad vorm deel van die veelparty-koalisieregering se strewe om ekonomiese groei, werkskepping en belegging in die hoofstad te versnel:

ENG ZintleonInvestment