Skip to content

Trump kondig nuwe globale tariewe aan wat 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere na Amerika insluit [KLANK]

# President Donald Trump het algemene tariewe van tien-persent aangekondig op alle invoere na Amerika, en dit word Saterdag van krag. Sekere lande sal hoër tariewe moet betaal wat op Amerikaanse handelstekorte gebaseer is. Suid-Afrikaanse uitvoere is onder dié wat die ergste geraak word, met tariewe van 30-persent. China, die VSA se tweede grootste invoerder naas Mexiko, gaan onder die nuwe beleid ʼn tarief van 54-persent betaal. Trump sê Amerika se handelsvennote het dié land jare lank geplunder, beroof en verkrag:

ENG TrumpOnTariffs