# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het beloof om 80-duisend-rand aan elke volwasse Amerikaner te betaal indien sy Republikeinse Party in November se tussenverkiesing beheer behou oor die Huis van Verteenwoordigers en die Senaat. Hy het die omstrede belofte gemaak tydens ‘n marathontoespraak op die Republikeinse tussenverkiesingskongres in Dallas. Dit kan meer as 16-duisend-miljard-rand kos. Trump beweer sy tweede termyn was die suksesvolste twee jaar in die geskiedenis van die Amerikaanse presidensie:
Trump beloof R80 000 aan elke volwasse Amerikaner as Republikeine middeltermynverkiesing wen [KLANK]
ENG TrumpOnMoneyPledge