Skip to content

Trio gevonnis vir wrede plaasaanval in Bluewater, Oos-Londen [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Oos-Londen het drie mense gevonnis vir ‘n plaasaanval in 2024 op Lorain Farm in Bluewater. Die mans is skuldig bevind aan ontvoering, poging tot moord en roof. Die aanvallers het die plaaseienaar gemartel en hom vasgebind, in ‘n bad met warm water gesit en gedreig om hom in stukke te sny as hy nie die sleutels van ‘n kluis oorhandig nie. Luxolo Tyali van die NVG sê die goedere wat gesteel was, is meer as 2,2-miljoen-rand werd:

ENG-TyaliOnSentences