# Voorsitter van die Afrika-paneel, Trevor Manuel, sê dringende wêreldwye optrede is nodig om Afrika se verslegtende skuldkrisis aan te spreek. In ’n gesprek met die G20 Suid-Afrika-kanaal tydens ’n G20 Finansiële sektor geleentheid in KwaZulu-Natal, het Manuel beklemtoon dat die ryker noordelike lande verantwoordelik gehou moet word terwyl suidelike G20-lande ‘n verenigde front moet wees vir die saak. Hy sê die paneel ontwikkel implementeerbare norme om werklike verandering en finansiële verligting te bevorder:
Trevor Manuel vra G20-ondersteuning om Afrika-skuldkrisis die hoof te bied [KLANK]
ENG-ManuelOnDebt