Skip to content

Toerismeleier sê Suid-Afrika se herstel dui op groter ekonomiese geleentheid [KLANK]

# ANEW Hotels and Resorts sê die herstel van Suid-Afrika se toerisme gaan oor meer as slegs besoekersgetalle. Die groep het gedurende die Afrika-toerisme-indaba in Durban gesê die sektor het herstel  tot meer as 95-persent van die vlakke voor die pandemie, maar meen die fokus moet nou op wyer ekonomiese voordele wees. Woordvoerder Corné  Visser sê toerisme moet wyer as die groot bestemmings groei sodat meer provinsies en gemeenskappe daarby kan baat:

AFR VisserOnTourismIndaba