Skip to content

Toekoms van gesondheidsorg onder loep by jaarlikse HASA-konferensie [KLANK]

# Die Hospitaalvereniging van Suid-Afrika se jaarlikse konferensie vind tands in Sandton, met die fokus op innovering en die toekoms van gesondheidsorg-voorsiening. Die geleentheid bring meer as 200 gesondheidspersoneel, beleidmakers, en bedryfsleiers bymekaar om universele gesondheidsorg, leierskap, en pasiënt-gesentreerde innovering te bespreek. Die uitvoerende hoof van HASA, Dumisani Bomela, het aan SABC News gesê die Nasionale Gesondheidsversekering sal die middelpunt van die konferensie wees, terwyl belanghebbendes die impak daarvan en die pad na regverdige gesondheidsorg gaan debatteer:

ENG-BomelaOnNHI