Skip to content

TLU SA sê hoër dieselpryse verhoog druk op vervaardigers [KLANK]

# Die landbou-organisasie TLU SA waarsku dat die skerp styging in dieselpryse die land se landbousektor sal raak. Dieselpryse het met tussen een-rand-23- en een-rand-38-sent per liter gestyg terwyl die petrolprys met 52-sent gedaal het, aangehelp deur ‘n verlaging in die brandstofheffing. Bennie van Zyl van TLU SA sê die hoër dieselprys dwing hoër pryse af op bedryfs- en vervoerkoste gedurende oestyd en terwyl boere die grond voorberei vir volgende jaar se oeste:

AFR ZylONDieselPrices