Skip to content

TLU SA en Ad Hoc-groep verenig in oproep om eiendomsregte te beskerm [KLANK]

# Die landbou-organisasie, TLU SA, sê sonder die beskerming van eiendomsregte kan daar geen ekonomiese bestendigheid, geen groei in belegging en geen toekoms vir landbou of werksekerheid wees nie. Die Ad Hoc-groep vir die Beskerming van Eiendomsregte het gister die Eiendomsregte-konferensie in Pretoria aangebied. Die tema was Eiendomsregte as sleutel tot vrede. TLU SA se woordvoerder, Bennie van Zyl, sê sprekers het die gevaar van onteiening sonder vergoeding beklemtoon:

AFR VanZylOnPropertyRights