Skip to content

TLU SA dring aan op duidelikheid oor die landboumeesterplan [KLANK]

# TLU SA sê die meesterplan vir landbou en landbou-verwerking moet op ‘n sterker ekonomiese grondslag gebou word voor die inwerkingstelling versnel word. Die landbou-organisasie wil ook duidelikheid hê oor hoe hervorming by die plan ingesluit sal word sonder om die volhoubaarheid van die landbousektor te ondermyn. Die hoofbestuurder, Bennie van Zyl, sê boerdery moet winsgewend en volhoubaar bly, met inagneming van belegging, eiendomsreg en toegang tot markte:

AFR BennieOnAgriMasterPlan