Skip to content

TLU SA bekommerd oor invoer van hoenderprodukte uit Brasilië [KLANK]

# Die landbou-organisasie TLU SA sê hy is bekommerd oor die invoer van enige hoenderprodukte uit Brasilië na Suid-Afrika. Dit volg nadat die regering die verbod op invoer van pluimveeprodukte uit Brasilië gedeeltelik opgehef het. Die Departement van Landbou laat nou invoere toe uit alle Brasiliaanse provinsies, behalwe Rio Grande do Sul, waar voëlgriep voorgekom het. Bennie van Zyl van TLU SA sê streng biosekerheidmaatreëls moet ingestel word:

AFR VanZylOnChickenProducts