# Die Wes-Kaapse polisie het ʼn 16-jarige tiener van Malmesbury aangekeer in verband met ʼn internasionale netwerk wat kinders seksueel misbruik. Dit volg op ʼn gesamentlike operasie deur die Amerikaanse Federale Ondersoekburo, die Suid-Afrikaanse Polisiediens se nasionale ondersoekspan vir Elektroniese en Reeksmisdade, die Amerikaanse ambassade en die nasionale sentrum vir vermiste en uitgebuite kinders. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê daar is beslag gelê op toestelle met eksplisiete foto’s en video’s:
Tiener van Malmesbury vas oor internasionale kinderuitbuiting-netwerke [KLANK]
AFR WykOnNetworks