# Tennis: Die veertienmalige Franse Ope-wenner, Rafael Nadal, is vereer met ‘n emosionele afskeidseremonie op die Philippe-Chatrier-hoofbaan in Parys. Die Spanjaard het die kleibaantoernooi oorheers sedert sy eerste titel in 2005 tot sy rekord 14de in 2022. Sy jarelange mededingers, Roger Federer van Switserland, Novak Djokovic van Serwië en Andy Murray van Skotland, het by hom op die baan aangesluit om hulde te bring. Nadal, wat 112 wedstryde op Roland Garros gewen en slegs vier verloor het, sê dit was die perfekte afskeid:
Tennis: Franse Ope vereer Rafael Nadal met ‘n emosionele seremonie [KLANK]
END NadalOnTribute