# Taylor Swift, Benson Boone en SZA is beide wenners by die 12de jaarlikse iHeartRadio-musiektoekennings in Los Angeles. Swift het agt toekennings ontvang, insluitend as beste kunstenaar van die jaar. Gracie Abrams is die beste deurbraak-kunstenaar van die jaar terwyl Jelly Roll die beste country-kunstenaar van die jaar is. SZA is die derde agtereenvolgende keer aangewys as R&B-kunstenaar. Benson Boone se Beautiful Things is liedjie van die jaar. Lady Gaga is die vernuwer van die jaar terwyl Mariah Carey die ikoontoekenning ontvang het.
Taylor Swift oorheers by iHeartRadio-musiektoekennings