# Die DA in die Wes-Kaap sê die Kaapse Sorgfonds maak steeds ‘n tasbare verskil deur ‘n reeks projekte, insluitend die voorsiening van rolstoele en sanitêre produkte. Die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het ‘n vennootskap met die Kaapstadse Wetenskapsentrum gesluit om ‘n belegging van bykans 11-miljoen-rand in die fonds te verseker. Die DA-lid, Wendy […]
# Padwedlope: Die 99ste Comrades-marathon vind Sondag plaas, en dit is die keer die tradisionele en veeleisende opdraande-wedloop van Durban na Pietermaritzburg. Meer as 21-duisend-600 atlete sal om 5-uur die oggend buite die Durbanse Stadsaal byeenkom om ‘n amptelike afstand van 85,777-kilometer aan te durf, die kortste roete in die wedloop se geskiedenis. Deelnemers het […]
# Roadrunning: The 99th Comrades Marathon taking place on Sunday will feature the traditional and demanding Up Run from Durban to Pietermaritzburg. Over 21-thousand-600 runners will line up outside the Durban City Hall at 5-am to tackle an official distance of 85.777-kilometres – making it the shortest course in the race’s history. Participants face a […]
# Sokker: FIFA-president Gianni Infantino het sy organisasie se hantering van verskeie omstrede kwessies verdedig wat die afwagting voor die Wêreldbeker in die Verenigde State, Kanada en Mexiko oorskadu het. Dit sluit in die Somaliese skeidsregter, Omar Artan, wat toegang tot Amerika geweier is omdat hy vermoedelik bande met vermeende terreurorganisasies het, Iran wat sy […]
# Die Stad Tshwane sê die veelparty-koalisieregering wil in infrastruktuur belê om die lewens van inwoners regstreeks te verbeter en terselfdertyd veiliger en beter verbinde gemeenskappe skep. Die metro het 129 nuwe straatligte langs Sinovich-rylaan in Wyk 91, Streek 6, aangebring as deel van die #SwitchOnTshwane-diensleweringsprogram. Tshwane sê dit sal sigbaarheid verbeter vir motoriste, voetgangers […]
# Die vakbondfederasie SAFTU is bekommerd oor onthullings van die Openbare Beleggingskorporasie se Isibaya-fonds wat in 15 maatskappye en projekte belê het waar al hul geld verloor is. Die fonds het sowat 4,45-miljard-rand belê wat nou ‘n interne inkomste van minus 100-persent het. Dit beteken elke sent is verlore. Asive Dyani van SAFTU sê die […]
# The DA in the Western Cape says the Cape Care Fund continues to make a tangible difference through a range of projects, including the provision of wheelchairs and sanitary products. The provincial Department of Social Development has secured a partnership with the Cape Town Science Centre, which will see an investment of nearly 11-million-rand into the fund. The DA’s Wendy […]
# The George Municipality says the data collection for the compilation and maintenance of the general valuation roll and supplementary valuation rolls is progressing well. The data collection commenced in mid-April this year. The municipality’s spokesperson, Chantel Edwards-Klose, says the process includes the collection of property data and street view imagery for approximately 50-thousand properties. She adds that […]
# Soccer: FIFA president Gianni Infantino has defended his organisation’s handling of several controversies which overshadowed the build-up to the World Cup in the US, Canada and Mexico. These include Somalian referee Omar Artan being denied entry to the US for allegedly having links with suspected terror organisations, Iran moving its training base from the […]